Ander van den Bergs genoem in die geskiedenis

Terwyl 'n mens soek na inligting oor die van den Bergs kom 'n mens soms staaltjies oor individue teë. 

Alhoewel hulle dikwels nie in die familie stamregisters geplaas kan word nie vind ek dit tog so interessant dat ek dit nogtans op die webblad wil plaas. As u enige bydraes kan lewer stuur dit gerus aan my per epos en ek sal dit met graagte plaas. (Met die nodige verwysings.)


Hendrik van den Berg en nalatigheid in die uitvoering van sy pligte as seiner.

Matthijs van den Berg en die gesteelde beeste.

© Copyright van den Berg Family History 2018 | All Rights Reserved | Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs | Web Hosting by ZAWebHosts | Ander van den Bergs genoem in die geskiedenis Resources